Ons trou oor
Die Bruidspaar
“Verder het die Here God gesê: Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke.” Genesis 2:18

Xander
“Ek het my gelyke gevind. Ek het iemand ontmoet wat my hartsnare tokkel. Iemand wat my verstaan en voor wie ek lief geraak het in ‘n baie kort tyd.”


Bernadette
“My ma het altyd gesê ek moet bid vir my trouman, en wanneer ek bid moet ek hom in detail beskryf. Xander het daardie beskrywing nog altyd perfek gepas. So het ek geweet hy is my sielsgenoot en dat ek vir altyd sal lief wees vir hom.”

Die gevolg
Strooijonkers

Hoof-strooijonker

Strooijonker
Strooimeisies

Hoof-strooimeisie

Strooimeisie
Die Ringdraers

Ring-draer

Ring-sekuriteit
Trou geskenke
Mees belangrik, daag op asseblief! Van daar af is alles net seëninge in oorvloed!
Daar is ‘n ou gesegde: “As jy dink trou is perdekoop kry jy dalk ‘n donkie.” Jy kies nie sommer een oggend vinnig op ‘n “fundisie” ‘n huweliksmaat nie, want die persoon wat jy kry gaan nie in die stal slaap nie, maar in jou bed.
Om te trou is soos om ‘n koek te bak. Die troue is net die openbare verklaring wat julle tweetjies meen julle is saam die regte bestandele om ‘n lekker koek te bak. “Julle is nou man en vrou” is die begin van die bakkery en dit duur lewenslank.
‘n Geldjie in die sak is beter as ‘n geskenkie op die rak. Kom gooi eerder ‘n geldjie in ons spaarvarkie, ons sal aan jou dink as ons lê op die strand.
Bankrekening:
First National Bank
62874761002
Money Market Maximizer
Branch code: 250 655
Kersprojek
RSVP en betaal
Om Jou Teenwoordigheid Te Bevestig Moet Jy ‘N Deposit Betaal Van R 400 Per Persoon. Die R 400 Sal Jy Terug Ontvang Wanneer Jy Opdaag Vir Die Troue. Indien Jy Nie Opdaag Nie, Gaan Die R 400 Gebruik Word Om 50% Van Jou Kostes Te Dek.
Bespreek Jou Sitplek Deur Ons Aanlyn Winkel Hieronder.
Klik Gerus Net Op ‘ADD TO CART’ Vir Almal Waarvoor Jy R400 Gaan Betaal, Daarna Gaan Jy Na ‘VIEW CART’ Om Jou Faktuur Inligting In Te Tik En So Jou Faktuur Te Kry Met Ons Bankbesonderhede per epos.
Verblyf:
Verblyf Op Perseel Is Beskikbaar Gemaak Vir Nabye Vriende En Familie. Indien Jy Graag Wil Oorslaap Kan Jy Jou Bespreking Maak By Een Van Die Nabye Gastehuise. Sien Beskikbare Blyplek heel onderaan die bladsy.
Bespreek jou akommodasie en sitplek hieronder:
Gaste:
-
Abigail
R400.00Add to cart -
AJ
R400.00Add to cart -
Alishia
R400.00Add to cart -
Ben
R400.00Add to cart -
Bernadette
R400.00Add to cart -
Carina
R400.00Add to cart -
Carla
R400.00Add to cart -
Clark
R400.00Add to cart -
Cobus
R400.00Add to cart -
David
R400.00Add to cart -
Debbie
R400.00Add to cart -
Derick
R400.00Add to cart -
Elsa
R400.00Add to cart -
Estelle
R400.00Add to cart -
Gunter
R400.00Add to cart -
Heinrich
R400.00Add to cart -
Jaco
R400.00Add to cart -
Jacques JR
R400.00Add to cart -
Jacques SR
R400.00Add to cart -
Jeandré
R400.00Add to cart -
Jené
R400.00Add to cart -
Kaelyn
R400.00Add to cart -
Kylie
R400.00Add to cart -
Laché
R400.00Add to cart -
Lindie
R400.00Add to cart -
Lourens
R400.00Add to cart -
Mario
R400.00Add to cart -
Mariska
R400.00Add to cart -
Maru
R400.00Add to cart -
Melany
R400.00Add to cart -
Meri
R400.00Add to cart -
Michelle
R400.00Add to cart -
Natasha
R400.00Add to cart -
Nicole
R400.00Add to cart -
Robert
R400.00Add to cart -
Rudi
R400.00Add to cart -
Shalomé
R400.00Add to cart -
Sheri-Lee
R400.00Add to cart -
Sherize
R400.00Add to cart -
Stefané
R400.00Add to cart -
Stephanie
R400.00Add to cart